DiscoverNuusAfrika is nie net 'n mark nie maar 'n handelsvennoot
Afrika is nie net 'n mark nie maar 'n handelsvennoot

Afrika is nie net 'n mark nie maar 'n handelsvennoot

Update: 2025-11-24
Share

Description

Professor Oscar van der Heerden van die Universiteit van Johannesburg sê Afrika is meer as net 'n mark. Dit volg te midde van die AU-EU-beraad wat vandag begin. Van der Heerden het in 'n onderhoud met SABC News gewaarsku dat die toekoms van die vasteland hang af van strategiese besluite deur Afrika-leiers, te midde van die Afrika-kontinentale vryhandelsooreenkoms. Hy vra dat regerings beslissend optree om Afrika as 'n ernstige, mededingende vennoot in globale handel te hanteer:
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Afrika is nie net 'n mark nie maar 'n handelsvennoot

Afrika is nie net 'n mark nie maar 'n handelsvennoot

Kosmos 94.1