DiscoverNuusNapha weerlê gemeenskapsklagtes oor trofeefooie
Napha weerlê gemeenskapsklagtes oor trofeefooie

Napha weerlê gemeenskapsklagtes oor trofeefooie

Update: 2025-11-25
Share

Description

Gemeenskappe in die Zambezi-streek sê die regering se trofeejagfooie vir olifante kos hulle miljoene, maar die professionele jagtersvereniging, Napha, stem nie saam nie. Dit het bewerings verwerp dat die huidige minimumfooi van 293 000 Namibiese dollar per olifant ver onder markwaarde is. Napha-president Axel Cramer het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hy is verbaas oor die klagtes en dring daarop aan dat gemeenskappe wel grootliks hierby baat.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Napha weerlê gemeenskapsklagtes oor trofeefooie

Napha weerlê gemeenskapsklagtes oor trofeefooie

Kosmos 94.1