Ekonoom sê oor reuse informele sektor... wat nie belasting betaal nie
Update: 2025-11-20
Description
Die regering word aangespoor om die ontwikkeling van die informele sektor te prioritiseer. Die sektor dra 12 persent tot die nasionale BBP by en bied 'n lewensonderhoud vir byna 60 persent van die bevolking. Maar die sektor betaal nie belasting nie. In 'n onderhoud met Kosmos 94.1 Nuus, het stigters-lid van Cirrus, Romé Mostert, gesê die regering moet werk vir die sektor makliker maak.
Comments
In Channel




