DiscoverNuusLPM sê hy word geteiken, wil Trump nader
LPM sê hy word geteiken, wil Trump nader

LPM sê hy word geteiken, wil Trump nader

Update: 2025-11-20
Share

Description

Die LPM het teruggekap nadat die Teenkorrupsie-kommissie twee van sy raadslede by die Karas-streeksraad op korrupsieklagte in hegtenis geneem het. Partypresident Bernadus Swartbooi het tydens 'n perskonferensie in Keetmanshoop gesê dat raadsvoorsitter Joseph Isaacks en raadslid Jeremia Goeieman hulself sedertdien aan die polisie oorgegee het, en daarop aangedring dat die saak polities gedrewe is. Hy het selfs 'n beroep op die Amerikaanse president Donald Trump gedoen om in te gryp en hulle te beskerm teen wat hy onderdrukking deur Swapo noem.
Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

LPM sê hy word geteiken, wil Trump nader

LPM sê hy word geteiken, wil Trump nader

Kosmos 94.1