DiscoverEWE ANDERS 🎙️Episode 11 - Jy sal nie glo waar dit begin het nie..
Episode 11 - Jy sal nie glo waar dit begin het nie..

Episode 11 - Jy sal nie glo waar dit begin het nie..

Update: 2025-09-09
Share

Description

In hierdie insiggewende episode delf Ricia en Mia in die fassinerende herkoms van alledaagse sê-goed, tradisies en moderne gebruike wat ons dalk as vanselfsprekend aanvaar.


Hoekom dra bruidjies wit? Wat maak diamante só waardevol? En kan ’n appel rêrig die dokter weghou? Hulle ondersoek dié en ander interessante vrae met ’n mengsel van humor, nuuskierigheid en verrassende feite.


As jy al ooit gewonder het waar ons gewoontes en uitdrukkings regtig vandaan kom – dan is hierdie episode net vir jou!


Follow ons op Instagram:


Ewe Anders podcast:

https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==


Ricia Bester:

https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr


Mia Knoesen:

https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==


Jou Afrikaans Podcast :)

Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Episode 11 - Jy sal nie glo waar dit begin het nie..

Episode 11 - Jy sal nie glo waar dit begin het nie..

Ricia Bester en Mia Knoesen