DiscoverEWE ANDERS 🎙️Episode 8 - Ons eerste gas - Tineke die dieetkundige
Episode 8 - Ons eerste gas - Tineke die dieetkundige

Episode 8 - Ons eerste gas - Tineke die dieetkundige

Update: 2025-07-29
Share

Description

In hierdie episode gesels ons met Tineke, ’n dieetkundige met ’n passie vir gesondheid en voeding. Ons leer haar eers bietjie beter ken en hoor van haar persoonlike reis tot in die wêreld van dieetkunde.


Sy deel insiggewende feite oor wat haar beroep behels en gee ons ‘n kykie in die werklikhede van voeding – met spesiale fokus op dieet tydens swangerskap, die rol van voeding in borsmelk, en algemene gesondheidsmittes


Tineke gee praktiese raad oor hoe om ‘n gebalanseerde dieet te handhaaf en deel haar mening oor gewilde dieet-“hacks” en “crash diets”.


Ons sluit af met ‘n vinnige “true or false”-rondte waarin Tineke klassieke wanpersepsies in die gesondheidswêreld uitklaar.


Krediet aan Tineke Wilson, Dieetkundige.


Follow ons op Instagram:


Ewe Anders podcast:

https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==


Ricia Bester:

https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr


Mia Knoesen:

https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==


Jou Afrikaans Podcast :)

Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Episode 8 - Ons eerste gas - Tineke die dieetkundige

Episode 8 - Ons eerste gas - Tineke die dieetkundige

Ricia Bester en Mia Knoesen