Episode 9 - Instaskool
Description
In dié episode scroll Ricia en Mia ‘n bietjie op Instagram – en kyk insiggewende videos en gesels oor “life hacks” en hoe moeilik dit soms is om te weet wat regtig waar is. Is alles net vir die likes, of is daar tog iets om van te leer?
Hulle deel ook wat hulle wens hulle op skool geleer het – soos hoe om belasting te doen en n band om te ruil. Hulle debateer ook oor watter tipe skoolopvoeding hulle vir hulle kinders sal wil hê.
Sit terug en ontdek saam met hulle watter lesse jy nie op die skoolbanke kry nie, maar dalk op jou feed!
P.S. Mia het bietjie die kat aan die stert beet as dit kom by SSRI en Histamine. Hiermee meer akkurate inligting: SSRIs interfere met die afbreek van histamine (omdat SSRI ‘n sekere ensiem inhibeer)- wat beteken daar is meer histamine in die sisteem. Dit lei dan tot erger allergiese reaksies. Wel dit is wat ChatGPT sê.
Follow ons op Instagram:
Ewe Anders podcast:
https://www.instagram.com/ewe_anders_podcast?igsh=MThwMnYwNmk2b3Vjcg==
Ricia Bester:
https://www.instagram.com/ricia_welding?igsh=bnAycGhicTB6NTd6&utm_source=qr
Mia Knoesen:
https://www.instagram.com/miaknoesen?igsh=MTY5bG5maTI2eW5wNA==
Jou Afrikaans Podcast :)