Hegseth sê hy het nie gesien wat admiraal doen met tweede aanval nie
Update: 2025-12-03
Description
Amerika se minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê hy het nie gekyk toe admiraal Frank Bradley op 2 September opdrag gegee het vir ʼn tweede aanval op ʼn vermeende dwelmboot in die Karibiese See nie. Ná die eerste aanval het twee oorlewendes aan die brandende boot vasgeklou, maar hulle is in die tweede aanval dood. Dit het gelei tot beskuldigings van oorlogsmisdade. Hegseth het Bradley se optrede verdedig en sê dit was binne die administrasie se wettige bevoegdheid:
Comments
In Channel




