DiscoverNuusIerland sê Rusland mag nie wen nie
Ierland sê Rusland mag nie wen nie

Ierland sê Rusland mag nie wen nie

Update: 2025-12-03
Share

Description

Ierland se eerste minister, Micheál Martin, sê een van die belangrikste waarborge vir Oekraïne se toekomstige veiligheid is sy lidmaatskap van die Europese Unie. Kiëf wil teen 2030 by die EU aansluit. Oekraïne se president Volodymyr Zelensky het Dublin gister besoek tydens sy eerste amptelike besoek aan Ierland. Martin sê sy land dra verder by vir nie-dodelike militêre hulp aan Kiëf. Hy sê hulle maak die bydrae om seker te maak president Vladimir Putin van Rusland wen nie:
Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Ierland sê Rusland mag nie wen nie

Ierland sê Rusland mag nie wen nie

Kosmos 94.1