Is poësie deesdae vreemd en ontoeganklik?
Update: 2025-11-07
Description
Die afgelope week is daar 'n debat oor hedendaagse Afrikaanse poësie. Briefskrywers het in Die Burger hulle misnoë tekenne gegee met wat hulle noem, "moderne poësie" wat onverstaanbaar is en "bo ons vuurmaakplek" is. Een van die briefskrywers, professor Pieter Pansegrouw, sê gedigte is poësie wat moet rym, anders is dit net "welluidende prosa". Is hedendaagse digkuns te verwarrend, selfs moeilik? Ons praat hieoor met dr. Daniel Hugo, 'n bekroonde digter en vertaler is.
Comments
In Channel

















