DiscoverNuusO&L belê groot in toerisme
O&L belê groot in toerisme

O&L belê groot in toerisme

Update: 2025-11-21
Share

Description

Ohlthaver & List het tot dusver meer as 600 miljoen Namibiese dollar belê in die uitbreiding van sy toerismeportefeulje, na die verkryging van nuwe ondernemings en voortgesette kapitaalverbintenisse oor sy gasvryheidsbates. Uitvoerende voorsitter van die O&L Groep, Sven Thieme, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat die jongste beleggings die groep se Visie 2029-strategie ondersteun en sy posisie in Namibië se toerismesektor versterk.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

O&L belê groot in toerisme

O&L belê groot in toerisme

Kosmos 94.1