Universiteit Stellenbosch rassisties, sê VF Plus
Update: 2025-11-21
Description
Die Vryheidsfront Plus kritiseer die Departement Agronomie aan die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe oor sy advertensie vir twee internskappe vir junior navorsingsassistente. Wynand Boshoff van die party sê die advertensie lui onder andere dat slegs swart, gekleurde, Indiese en Chinese Suid-Afrikaanse burgers oorweeg sal word. Boshoff sê die advertensie kom neer op regstreekse diskriminasie, aangesien alle burgers mag aansoek doen mits hulle nie wit is nie:
Comments
In Channel




