DiscoverNuusOekraïne verwerp VSA-Rusland konsep-vredesplan
Oekraïne verwerp VSA-Rusland konsep-vredesplan

Oekraïne verwerp VSA-Rusland konsep-vredesplan

Update: 2025-11-21
Share

Description

Oekraïne se verteenwoordiger by die Verenigde Nasies, Khrystyna Hayovyshyn, sê daar is net een realistiese manier om die oorlog te beëindig: Rusland moet oortuig word om ekonomies, polities en militêr te onttrek. Oekraïne het die konsep-vredesplan ontvang wat tussen president Donald Trump van Amerika se administrasie en Rusland onderhandel is. Volgens berigte stel die plan voor Kiëf moet van die oostelike dele van die land prysgee en sy weermag verklein. Hayovyshyn sê Oekraïne kan nie hierdie voorwaardes aanvaar nie:
Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Oekraïne verwerp VSA-Rusland konsep-vredesplan

Oekraïne verwerp VSA-Rusland konsep-vredesplan

Kosmos 94.1