Ondersteuners moet bly glo: Engeland-krieketafrigter
Update: 2025-11-27
Description
Krieket: Engeland se hoofafrigter, Brendon McCullum, vra ondersteuners om die geloof te behou ondanks die nederlaag met agt paaltjies teen Australië in die eerste toets om die As in Perth. Die gashere het binne twee dae gewen, ondanks die besoekers se voorsprong van 40 lopies in die eerste beurt. Engeland is toe in sy tweede beurt vir slegs 164 uitgeboul, waarna die Baggy Green maklik die wenteiken van 205 behaal het. Die tweede toets in Brisbane begin op Donderdag, 4 Desember. McCullum sê hulle moet kalm bly en terugslaan:
Comments
In Channel




