Swartbooi sê daar's probleme, en uitslae is reeds bepaal
Update: 2025-11-26
Description
Die leier van die LPM, vuurvreter Bernadus Swartbooi, het met Kosmos 94.1 Nuus se Donald Matthys gepraat by Nust se stemlokaal. Swartbooi is onbeïndruk. Hy sê die spesiale stemme was reeds problematies.
Comments
In Channel




