Tafelberg gereed vir toeriste, en brande
Update: 2025-11-26
Description
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke sê die Tafelberg Nasionale Park in die Wes-Kaap is gereed vir die feestyd. Veiligheid, brandbestryding en patrollies is versterk met veldwagters, hommeltuie en honde-eenhede, en word ondersteun deur vrywilligers en nooddienste. Toeriste kan veilig stap, en strande, wildlewe en die pragtige uitsig geniet. Die woordvoerder van SANParke, JP Louw het besoekers aangespoor om vooruit te beplan, in groepe te stap, water saam te dra en om seker te maak selfone is gelaai:
Comments
In Channel




