Swartbooi sê wat hy sê want hy't niks te sê nie
Update: 2025-11-25
Description
Daar is sommige menings dat LPM-leier Bernadus Swartbooi hom skuldig maak aan die aanhitsing van geweld met kommentaar oor Hardap en Karas wat moet wegbreek, wapens wat opgeneem moet word en dat politieke geweld soos in Tanzanië teen suidelike gemeenskappe gebruik word. Veteraan politikus Nahas Angula sê Swartbooi het niks om te sê nie en daarom die kommentaar.
Comments
In Channel




