DiscoverNuusTjorts! Ses Kaapse wingerde onder die top-wingerde ter wêreld
Tjorts! Ses Kaapse wingerde onder die top-wingerde ter wêreld

Tjorts! Ses Kaapse wingerde onder die top-wingerde ter wêreld

Update: 2025-11-25
Share

Description

Kaapstad Toerisme en die plaaslike wynbedryf vier hierdie week groot internasionale erkenning. Ses Kaapse wingerde het in vanjaar se gesogte toekennings plekke verwerf, met twee wingerde wat dit in die wêreld se top tien van die Wêreld se 50 Beste Wingerde van 2025 gehaal het. Briony Brookes van Kaapstad Toerisme sê die toekennings beklemtoon die gehalte en uitnemendheid van Suid-Afrika se wynsektor, met bedryfsleiers wat die prestasie prys as 'n hupstoot vir toerisme en die plaaslike ekonomie:
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Tjorts! Ses Kaapse wingerde onder die top-wingerde ter wêreld

Tjorts! Ses Kaapse wingerde onder die top-wingerde ter wêreld

Kosmos 94.1