Withuis maak Trump wat joernalis 'varkie' noem af as eerlikheid
Update: 2025-11-21
Description
Die voorval waar Donald Trump 'n verslaggewer 'n "varkie" genoem het en haar op Air Force One gevra het om stil te bly lok steeds reaksie uit. Die Bloomberg-joernalis Catherine Lucey, het ook oor die Jeffrey Epstein-skandaal gevra. Die voorval is deel van 'n patroon van persoonlike aanvalle deur Trump teen joernaliste, veral vroue, wat hom moeilike of kritiese vrae vra. Withuis perssekretaris Karoline Leavitt sê Trump is net reguit.
Comments
In Channel




