Cyril sê VSA sal G20 bywoon
Update: 2025-11-21
Description
President Cyril Ramaphosa sê Suid-Afrika het 'n kennisgewing van die Verenigde State ontvang dat hulle van plan verander het oor die bywoning van die G20-leiersberaad in Johannesburg hierdie naweek. Die Amerikaanse president Donald Trump se administrasie het gesê dat hulle nie die beraad sou bywoon nie, en beweer dat daar 'n wit volksmoord is wat Afrikanerboere in Suid-Afrika teiken. Ramaphosa sê besprekings duur voort oor hoe hulle die beste aan die beraad kan deelneem:
Comments
In Channel




