DiscoverNuusOpwindende navorsing op skilpaaie by Kunene-riviermond
Opwindende navorsing op skilpaaie by Kunene-riviermond

Opwindende navorsing op skilpaaie by Kunene-riviermond

Update: 2025-11-21
Share

Description

Vir die eerste keer ooit gaan navorsers van die Namibië Natuurstigting die Kunene-riviermond besoek om honderde groenskilpaaie te bestudeer wat hierdie tyd van die jaar daar bymekaarkom. Dis dieselfde plek waar Namibië se eerste aangetekende seeskilpadnes in 2020 ontdek is, maar wetenskaplikes weet steeds nie hoekom hierdie bedreigde reuse die afgeleë riviermonding kies nie. Professor Morgan Hauptfleisch, die stigting se direkteur van navorsing, het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Opwindende navorsing op skilpaaie by Kunene-riviermond

Opwindende navorsing op skilpaaie by Kunene-riviermond

Kosmos 94.1