DiscoverNuusKuberveiligheid vir olie en gas van kritieke belang
Kuberveiligheid vir olie en gas van kritieke belang

Kuberveiligheid vir olie en gas van kritieke belang

Update: 2025-12-04
Share

Description

Namate Namibië se olie- en gasbedryf nader daaraan kom om 'n werklikheid te word, waarsku kenners dat die land se digitale verdediging tred moet hou. Peter Karon, infrastruktuurtoesighouer by die plaaslike IKT-firma Green Enterprise Solutions, sê die aflandige ontdekkings ontbloot ook 'n kritieke kwesbaarheid in kuberveiligheid. Van seismiese data en boorontledings tot data-beheerde produksiestelsels, moderne energiebedrywighede is afhanklik van robuuste digitale netwerke wat Namibië nog nie het nie.
Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Kuberveiligheid vir olie en gas van kritieke belang

Kuberveiligheid vir olie en gas van kritieke belang

Kosmos 94.1