MIV: Gebrek aan befondsing laat gemeenskappe kwesbaar
Update: 2025-12-04
Description
Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Saara Kuugongelwa-Amadhila, sê hoewel Namibië prysenswaardige vordering gemaak het met MIV-behandeling en -voorkoming, het dalende eksterne befondsing die land se afhanklikheid van die nasionale begroting verhoog. Sy het Namibië se verslag oor die resolusies van die SAOG Parlementêre Forum se voltallige vergadering aangebied en waarsku dat kwesbare Namibiërs sonder deeglike beplanning 'n onbekostigbare styging in gesondheidsuitgawes kan ondervind.
Comments
In Channel




