Beleggingswet: Versigtig vir te veel burokrasie
Update: 2025-12-04
Description
Reaksie word ontvang op die regering se planne om outomatiese beleggingsaansporings met streng prestasie-ooreenkomste te vervang, en die voorsitter van die Ekonomiese Vereniging van Namibië, Jason Kasuto, rig 'n waarskuwing. Hy het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hoewel dit noodsaaklik is vir Namibië om beleggings te verseker, enige stap wat onnodige burokrasie byvoeg potensiële beleggers kan afskrik.
Comments
In Channel




