DiscoverNG VIllieria PotgooiPreek: 29 November 2020
Preek: 29 November 2020

Preek: 29 November 2020

Update: 2020-11-28
Share

Description

Lewendige uitsending van diens: 29 November 2020









Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk





Psalm 80:





15 Almagtige God, kyk tog uit die hemel af en ontferm U weer oor hierdie wingerdstok,neem hom weer onder u sorg.16 Hou in stand wat U met u eie hand geplant het, die wingerdstok wat U vir Uself gekweek het!17 Laat dié wat hom soos onkruid verbrand het, deur u oordeel te gronde gaan.18 Hou u hand oor die mense wat deur U uitgekies is, oor die volk wat U vir U grootgemaak het.19 Dan sal ons nie weer van U af wegdraai nie. Hou ons aan die lewe, dan sal ons u Naam aanroep! 20 Here, almagtige God, laat dit weer met ons goed gaan, verskyn tog tot ons redding!









Ons versoek u om asseblief ook kennis te neem van die inhoud van hierdie video rakende NG Villieria dankoffers







Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp.





NG Villieria preke is sedert die einde van Maart al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – dit is maklik!





EN





Deel met ons u ervaring van die preek deur ‘n kommentaar hieronder te plaas.

The post Preek: 29 November 2020 first appeared on NG Gemeente Villieria.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Preek: 29 November 2020

Preek: 29 November 2020

Ds Rehan Rheeder