DiscoverNG VIllieria PotgooiPreke: 21 Maart 2021: Kerk en Jeugdiens
Preke: 21 Maart 2021: Kerk en Jeugdiens

Preke: 21 Maart 2021: Kerk en Jeugdiens

Update: 2021-03-20
Share

Description

Opname van die diens: 21 Maart 2021 (09:00 )









Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk









Heb 5: 5-10



5 So het Christus Hom ook nie die waardigheid van Hoëpriester toegeëien nie, God het dit vir Hom gegee toe Hy gesê het:“Jy is my Seun,van vandag af is Ek jou Vader.”6 En op ‘n ander plek sê Hy:“Jy is priester vir ewig volgens die priesterorde van Melgisedek.”7 Gedurende sy aardse lewe het Hy aan God, wat Hom uit die dood kon red, gebede en smekinge geoffer met harde geroep en met trane. En sy gebede is verhoor vanweë sy eerbiedige onderworpenheid aan God. 8 Hoewel Hy die Seun was, het Hy deur alles wat Hy gely het, geleer wat gehoorsaamheid is.9 En toe Hy volmaaktheid bereik het, het Hy vir almal wat aan Hom gehoorsaam is, die bron van ewige saligheid geword 10 en is Hy deur God verklaar tot Hoëpriester volgens die priesterorde van Melgisedek.









Ons versoek u om asseblief ook kennis te neem van die inhoud van hierdie video rakende NG Villieria dankoffers







Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp.





NG Villieria preke is sedert die einde van Maart 2020 al deur duisende mense in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk. Kom ons versprei die woord – dit is maklik!





EN





Deel met ons u ervaring van die preek of persoonlike antwoorde van die vrae van die reekstema deur ‘n kommentaar hieronder te plaas.

The post Preke: 21 Maart 2021: Kerk en Jeugdiens first appeared on NG Gemeente Villieria.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Preke: 21 Maart 2021: Kerk en Jeugdiens

Preke: 21 Maart 2021: Kerk en Jeugdiens

Ds Rehan Rheeder