SA se G20-leierskap: Van uitdagings tot internasionale lof
Update: 2025-11-24
Description
Met die enkele uitsondering van die VSA, stroom lofsange wêreldwyd in vir Suid-Afrika se leierskap in die G20-beraad, wat gister geëindig het. President Cyril Ramaphosa het ’n leiersverklaring deurgedruk wat aardverhitting, skuldvolhoubaarheid en globale ongelykheid aanspreek. Dít, selfs sonder die deelname van Amerika wat nou die G20-leierskap by Suid-Afrika oorneem. Dr. Oscar van Heerden, ’n politieke ontleder wat die beraad bygewoon het, sluit by ons aan.
Comments
In Channel

















