Van twis na dialoog: Die Franklin Sonn-konsensus as brug oor verdeeldheid
Update: 2025-11-24
Description
Van die Afrikaner-verklaring tot kritiek oor Solidariteit se besoeke aan die VSA en die volgehoue uitsluiting van bruin mense… Rolspelers van oor die Afrikaanssprekende gemeenskap heen het by ’n tweedagberaad van Kaapse Forum koppe bymekaar gesit oor van die kwessies wat tot spanning lei. Die uiteinde was die Franklin Sonn-konsensus, wat die vrye gebruik van Afrikaans, respek vir verskillende menings, en gesprekvoering as eerste stap tot samewerking beklemtoon. Ons praat met Heindrich Wyngaard en prof. Wannie Carstens, wat albei aan die beraad deelgeneem het.
Comments
In Channel

















