Trump vaar uit teen Somaliërs in VSA
Update: 2025-12-04
Description
Somaliërs het met verontwaardiging reageer op Donald Trump se neerhalende opmerkings oor die land en sy mense. Trump het tydens 'n kabinetsvergadering Somaliërs as "vullis" beskryf en gesê "ons wil hulle nie in ons land hê nie". Hy het aanvalle op Somaliërs in die VSA verskerp nadat twee soldate van die Nasionale Wag verlede week in Washington geskiet is.
Comments
In Channel




