DiscoverOp en WakkerVan boer tot minister: Kan hy bewaring én ekonomie laat floreer?
Van boer tot minister: Kan hy bewaring én ekonomie laat floreer?

Van boer tot minister: Kan hy bewaring én ekonomie laat floreer?

Update: 2025-11-21
Share

Description

Die nuut aangestelde minister van bosbou, visserye en omgewing, Willie Aucamp, wil sy departement omskep in ’n ekonomiese masjien. Hy beloof om Suid-Afrika se wildlewe en natuurlike hulpbronne te beskerm terwyl bosbou, visserye en nasionale parke die bruto binnelandse produk laat groei. Aucamp is ’n Noord-Kaapse boer en voormalige DA-woordvoerder. Hy het by Dion George oorgeneem nadat George, volgens die DA, nie die balans tussen bewaring en die ekonomiese gebruik van wild kon handhaaf nie.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Van boer tot minister: Kan hy bewaring én ekonomie laat floreer?

Van boer tot minister: Kan hy bewaring én ekonomie laat floreer?

RSG