DiscoverOp en WakkerOntdek SA se wynerfenis in Die Reine Wynheid
Ontdek SA se wynerfenis in Die Reine Wynheid

Ontdek SA se wynerfenis in Die Reine Wynheid

Update: 2025-11-19
Share

Description

RSG stel vandag DIE REINE WYNHEID bekend, ’n nuwe wyn-bekbasaar waarin Martelize Brink luisteraars op ’n reis deur Suid-Afrika se wynerfenis neem. Van die historiese wortels van 1659 tot die hedendaagse Mavericks van Malmesbury, skep sy ’n ruimte waar kreatiewe geeste hulle stories kan deel. Potgooi-luisteraars kan uitsien na boeiende gesprekke en ’n paar verrassende wynfeite van regoor die wêreld.

Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Ontdek SA se wynerfenis in Die Reine Wynheid

Ontdek SA se wynerfenis in Die Reine Wynheid

RSG