G20: Wie kom en wie kom nie? En maak dit saak?
Update: 2025-11-19
Description
Is jy een van die mense wat lekkerkry omdat pres. Donald Trump en ander staatshoofde nie die G20-leiersberaad hierdie naweek in Johannesburg bywoon nie? Die bekgeveg oor wie nie teenwoordig is nie, woed wyd op sosiale media. Maar wat beteken dit alles vir Suid-Afrika se gasheerskap, en die werk van die G20? En is dit regtig nodig om krokodiltrane te huil omdat Trump en Xi Jinping van China nie die beraad sal bywoon nie. Ons praat hieroor met Gert van der Westhuizen, politieke redakteur van Netwerk24.
Comments
In Channel
















