DiscoverOp en WakkerBetereinders-advertensieborde: Ons kies hoop, nie verdeeldheid nie
Betereinders-advertensieborde: Ons kies hoop, nie verdeeldheid nie

Betereinders-advertensieborde: Ons kies hoop, nie verdeeldheid nie

Update: 2025-11-18
Share

Description

Met die G20-beraad wat vandeesweek in Johannesburg afskop, laat Betereinders die tonge klap met twee reklameborde van die Springbokkaptein Siya Kolisi. Dis ’n doelbewuste teenvoeter vir Solidariteit se omstrede reklameborde wat deur Johannesburg se stadsvaders verwyder is. Terwyl Solidariteit se boodskap op die land se raswette gefokus het, het Betereinders beelde van saamhorigheid gekies: Kolisi wat skouer aan skouer staan met sy wit spanmaats en ondersteuners. Ons praat hieroor met Johan Erasmus, die medestigter van Betereinders.
Comments 
00:00
00:00
x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

Betereinders-advertensieborde: Ons kies hoop, nie verdeeldheid nie

Betereinders-advertensieborde: Ons kies hoop, nie verdeeldheid nie

RSG