Wees verseker, jy is Virseker - Deel 6
Update: 2025-11-18
Description
RISIKO'S IN DIE GASVRYHEIDSBEDRYF met Hanro Esterhuizen
Henco Kruger vertel hoe jy jou besigheid kan beskerm teen onverwagse teëspoed. Hy hoor waarom sakeversekering onontbeerlik is. Hy praat met ’n Platō-franchisehouer wat drie koffiewinkels besit, en ‘n mobiele koffiewinkel vanuit ’n ou Landrover bedryf, waarmee hy landwyd reis om koffie te verkoop. Hierdie is ’n betaalde advertensie, en RSG kan nie verantwoordelik gehou word vir produkte of dienste wat geadverteer word nie.
Comments
In Channel

















