Stuit swendelary met Capitec - Deel 9
Update: 2025-11-17
Description
Swartvrydag en die komende feestyd bring opwindende winskopies, maar ook ’n skemerwêreld van aanlynbedrog. Misdadigers skep toenemend webwerwe en gebruik sosiale media om verbruikers te mislei, met die doel om geld en persoonlike inligting te steel. Jean Rossouw, Capitec se hoof van finansiële geletterdheid, en Nick Harris, hoof van voorkoming van finansiële misdaad, vertel ons meer.
Comments
In Channel

















