Graad R: Groot uitdagings met verpligte implementering
Update: 2025-11-19
Description
Die verpligte implementering van graad R in Suid-Afrika word beskou as ’n belangrike stap om elke kind ’n gelyke en sterk begin in hulle onderwysloopbaan te gee. In die praktyk staar die land egter groot uitdagings in die gesig, met te min klaskamers, onderwysers en hulpbronne om die wet effektief te implementeer. Ons praat met dr. Juané van der Merwe-Mocke, hoof van regsdienste by Fedas, oor die realiteit van graad R-implementering, die finansiële en administratiewe struikelblokke, en wat dit beteken vir kinders en ouers regoor die land.
Comments
In Channel
















