DiscoverGoeie Nuus Tyd
Goeie Nuus Tyd
Claim Ownership

Goeie Nuus Tyd

Author: Radio Pulpit

Subscribed: 0Played: 0
Share

Description

Die program bied alles wat jy nodig het om jou dag met Goeie Nuus te begin! GNT bied luisteraars twee ure van nuus, musiek en inspirasie vir die dag wat voorlê. So vier ons ook as Bruid van Christus saam die Here. Die program het ten doel om luisteraars oor die alledaagse lewe, in ooreenstemming met God se hart, te betrek.
43 Episodes
Reverse
Africa Study Bible

Africa Study Bible

2021-03-2904:11

We are speaking to Zandré van der Nest, Regional Director Southern Africa for Oasis International about the new Africa Study Bible. Goeie Nuus Tyd
Today we learn from one another again. We've all received a sermon from our churches over the weekend. But in any message, there is always that one point that challenges you most, and will therefor challenge the rest of the body too. Our listeners share this point with us today. Goeie Nuus Tyd
God in Sy Dwergvalk

God in Sy Dwergvalk

2021-03-0810:01

Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Voëlkenner, Andrew Buitendach, oor die kleinste roofvoël, die pragtige Dwergvalk, en ons Romeine 1:20 hom. Goeie Nuus Tyd
Vandag gesels ons met Verpleegspesialis, Izelle Loots, oor die wonder van vernix op 'n pasgebore baba. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Goeie Nuus Tyd
Vandag gesels ons met 'n ruimtefisikus, Ruhann Steyn, oor die verskynsel as 'n ster supernova gaan en hoe dit mens se horisonne oor ons Here verruim! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Goeie Nuus Tyd
God in die Witkol Uil

God in die Witkol Uil

2021-02-1507:44

Vandag gesels ons met 'n voëlkenner, Andrew Buitendach, oor 'n piepklein Uiltjie genaamd die Witkol Uil en ons Romeine 1:20 hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Goeie Nuus Tyd
Vandag gesels ons met 'n Geomorfoloog, Liezel Rudolph, van Bloemfontein oor Kosmiese Isotope! Jy gaan nie glo wat jy hoor nie! Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Goeie Nuus Tyd
God in die seeperdjie

God in die seeperdjie

2021-02-0110:09

Vandag wys ons marinebioloog, Mariëtte Wheeler, vir ons hoe uniek en wonderlik die seeperdjie aanmekaar steek en wat die Here omtrend Homself in so 'n oulike vissie openbaar het volgens Rom 1:20. Goeie Nuus Tyd
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag wys ons voëlkenner, Andrew Buitendach, vir ons hoe die Bosveld Stompstert die Here ten toon stel volgens Rom 1:20. Goeie Nuus Tyd
Ruhann Steyn illustreer met genot hoe die Here wat ons dien, 'n God van die onmoontlike is, en hoe Hy dit aan wetenskaplikes openbaar deur middel van 'n onmoontlike planeet, ligjare ver van die aarde af. Goeie Nuus Tyd
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel die Marinebioloog, Mariëtte Wheeler, ons van die Nautilus Skulpdier, wat weereens bewys dat daar eindeloos meer aan die Here is as wat mens aanvanklik besef. Goeie Nuus Tyd
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel Ruhann Steyn, ons ruimte fisikus, vir jou van iets wat jy verSEker nie moet miskyk in die hemelruim vanaand nie. 'n Verskynsel wat gisteraand begin het en net 'n paar aande hou en dan nie weer vir eeue gebeur nie. Goeie Nuus Tyd
God in die Avokado

God in die Avokado

2020-12-1408:52

Vandag vertel ons plantkundige, Kobus Coetzee, ons oor die wonder van die avokado en dan Romeine 1:20 hy hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." Goeie Nuus Tyd
Vandag vertel Marinebioloog, Mariëtte Wheeler vir ons oor hoe die kluisenaarskrappies hulle doppe uitruil en hoe daardie doppe so vas bly op hulle ruggies en hoe ons dit kan sien in Rom 1:20. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." Goeie Nuus Tyd
God in die Volstruis

God in die Volstruis

2020-11-3008:57

Vandag vertel ons voëlkenner, Andrew Buitendach, ons van die volstruis en hoe duidelik die Here Homself in hierdie uitsonderlike voël openbaar het. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Goeie Nuus Tyd
God in die Kameelperd

God in die Kameelperd

2020-11-1706:09

Vandag vertel natuurwetenskaplike, Deon Furstenburg vir ons oor die lang lenige kameelperd, en hy Rom 1:20 hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie." Goeie Nuus Tyd
Vandag vertel Marinebioloog, Mariëtte Wheeler vir ons oor die duisende kilometers wat die die swanger Bultrug Walvisse oor die oseane migreer, net om hulle kleintjies op die regte plek te gaan kry. Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Goeie Nuus Tyd
Vandag vertel meteoroloog, Tonie Rossouw ons van die wonder van die weer. Die natuurwette wat dit onderhou en wat dit omtrend die Here openbaar. Rom 1:20 sê, "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel meteoroloog, Tonie Rossouw ons van die wonder van die weer. Die natuurwette wat dit onderhou en wat dit omtrend die Here openbaar. Goeie Nuus Tyd
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag vertel natuurkundige, Kobus Coetzee ons verder omtrend die Amandelboom. Daar is so baie om te vertel, dat dit al oor 2 weke strek. Ons tel op waar ons laas opgehou het. Goeie Nuus Tyd
Die Amandelboom is doelbewus geskape om vir die mensdom te wys dat dit uiters belangrik is om te wag vir die Here se tyd, maar dat as die tyd reg is, dan doen Hy die wonderlikste dinge in en deur ons. Natuurkundige, Kobus Coetzee, verduidelik meer. Goeie Nuus Tyd
loading
Comments