God in die onmoontlike planeet
Update: 2021-01-18
Description
Ruhann Steyn illustreer met genot hoe die Here wat ons dien, 'n God van die onmoontlike is, en hoe Hy dit aan wetenskaplikes openbaar deur middel van 'n onmoontlike planeet, ligjare ver van die aarde af. Goeie Nuus Tyd
Comments
In Channel























