God in Kosmogeniese Isotope
Update: 2021-02-08
Description
Vandag gesels ons met 'n Geomorfoloog, Liezel Rudolph, van Bloemfontein oor Kosmiese Isotope! Jy gaan nie glo wat jy hoor nie!
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Goeie Nuus Tyd

Comments
In Channel