God in die Amandelboom Deel 1
Update: 2020-10-20
Description
Die Amandelboom is doelbewus geskape om vir die mensdom te wys dat dit uiters belangrik is om te wag vir die Here se tyd, maar dat as die tyd reg is, dan doen Hy die wonderlikste dinge in en deur ons. Natuurkundige, Kobus Coetzee, verduidelik meer. Goeie Nuus Tyd
Comments
In Channel























