God in Sy Dwergvalk
Update: 2021-03-08
Description
Rom 1:20 sê - Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Vandag gesels ons met Voëlkenner, Andrew Buitendach, oor die kleinste roofvoël, die pragtige Dwergvalk, en ons Romeine 1:20 hom. Goeie Nuus Tyd
Comments
In Channel























