God in die Witkol Uil
Update: 2021-02-15
Description
Vandag gesels ons met 'n voëlkenner, Andrew Buitendach, oor 'n piepklein Uiltjie genaamd die Witkol Uil en ons Romeine 1:20 hom. "Want sy onsigbare dinge kan van die skepping van die wêreld af in sy werke verstaan en duidelik gesien word, naamlik sy ewige krag en goddelikheid, sodat hulle geen verontskuldiging het nie. Goeie Nuus Tyd
Comments
In Channel























