EPISODE 113: CHRISTIAN WOLF (KINEMATOGRAAF)
Update: 2025-05-20
Description
Christian Wolf is een van ons land se voorste kinematograwe. Van advertensies, musiekvideos tot langformaat reekse of films, Christian het al alles gedoen. Hy is iemand wat die waarde besef van om meer as een departement op 'n stel te verstaan en ook van vroeg af besef dat hoe meer goed jy kan doen hoe beter vir jou loopbaan later.
Jy kan Christian se werk gaan volg by @CWolfvisuals
Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het. Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en
Comments
In Channel