DiscoverNARRATIEF MET BOUWER BOSCHEPISODE 107: HENRU & SCHWABIE (MUSIKANTE)
EPISODE 107: HENRU & SCHWABIE (MUSIKANTE)

EPISODE 107: HENRU & SCHWABIE (MUSIKANTE)

Update: 2025-03-31
Share

Description

Henru en Schwabie van die treffer "Goeie Ou" het bietjie hul liefde vir musiek gedeel en ook vertel hoekom hul nie wil ingee in die versoeking van om 'n kontrak by 'n platemaatskappy te vat nie. Gaan luister gerus na hul musiek op Spotify en oral anders waar jy jou musiek luister.


Dankie aan Sony Alpha Suid Afrika vir die vennootskap met die kameras. As jy 'n podcast wil begin en belangstel in goeie bekostigbare toerusting is Sony Suid Afrika waar jy gerus kan begin kyk. - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en


Dankie ook aan Opstal vir die lieflike wyn vir die gaste. https://opstal.co.za




Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

EPISODE 107: HENRU & SCHWABIE (MUSIKANTE)

EPISODE 107: HENRU & SCHWABIE (MUSIKANTE)

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH