EPISODE 101: JANIE BAY (MUSIKANT)
Update: 2024-12-09
Description
Janie Bay stap al 'n lang pad met musiek. Sy is verantwoordelik vir van die grootste treffers die laaste paar jaar en hou haar lyf ook vervaardiger elke nou en dan. Ons gesels oor die musiekbedryf waar dit vandag is en ook waarheen dit op pad is met al die AI wat op ons voorstoep kuier deesdae.
Jy kan vir Janie gaan volg by @JanieBay
Comments
In Channel