DiscoverNARRATIEF MET BOUWER BOSCHEPISODE 116: ARMAND AUCAMP-VAN NOORDWYK (AKTEUR & ENTREPRENEUR)
EPISODE 116: ARMAND AUCAMP-VAN NOORDWYK (AKTEUR & ENTREPRENEUR)

EPISODE 116: ARMAND AUCAMP-VAN NOORDWYK (AKTEUR & ENTREPRENEUR)

Update: 2025-07-03
Share

Description

Armand kom kuier op die show en ons "deep dive" bietjie in sy geskiedenis in oor waar sy liefde vir die kunste vandaan kom asook die eerste keer wat ek en hy saam gewerk het(waarvan ek van vergeet het #ClassicBouwer - Armand is een van daai akteurs wat enige rol kan vertolk en ook iemand wat ek dink beslis te min komedie doen. Armand is ook iemand wat nie bang is om sy hart op sy mou te dra nie en ek dink dit is wat hom so goeie akteur maak, hy is iemand wat alles na die tafel toe bring.

Deel die gesprek met vriende en familie en gaan gee vir Armand 'n volg op sosiale media by @ArmandAucamp


Dankie aan Opstal vir die lekker wyn - https://opstal.co.za


Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het.  Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en


Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

EPISODE 116: ARMAND AUCAMP-VAN NOORDWYK (AKTEUR & ENTREPRENEUR)

EPISODE 116: ARMAND AUCAMP-VAN NOORDWYK (AKTEUR & ENTREPRENEUR)

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH