DiscoverNARRATIEF MET BOUWER BOSCHEPISODE 104: MARCO VAN DEVENTER (INHOUDSKEPPER & SKRYWER)
EPISODE 104: MARCO VAN DEVENTER (INHOUDSKEPPER & SKRYWER)

EPISODE 104: MARCO VAN DEVENTER (INHOUDSKEPPER & SKRYWER)

Update: 2025-02-05
Share

Description

Marco van Deventer is een van die manne agter die skreeusnaakse Instagram profiel "Wees 'n Man". Marco is ook 'n liedjie skrywer en as jy jou ore op Laurika Rauch se nuutste album kan kry gaan luister gerus "Huis". Dit kom uit die pen van Marco en sy vriend Georic Lomas. Ek en Marco het gesels oor sy liefde vir komedie, liedjies en ook hoekom hy vir homself die bynaam "Billy" gegee het.




Jy kan vir Marco gaan vind onder @WeesnMan of @OnsMusiek

Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

EPISODE 104: MARCO VAN DEVENTER (INHOUDSKEPPER & SKRYWER)

EPISODE 104: MARCO VAN DEVENTER (INHOUDSKEPPER & SKRYWER)

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH