EPISODE 110: CEYLONIA BEKKER (WEERDAME)
Update: 2025-04-29
Description
Die veelsydige en lieflik weerdame Ceylonia Bekker het op die show kom kuier. Ek het nog nooit langer as vyf minute met haar gesels nie so hierdie kuiertjie was besonders lekker. Ons het gesels oor haar liefde vir gimnastiek toe sy ’n SA gimnas was, haar passie vir toneelspeel en hoe sy in die vermaakbedryf beland het asook haar tyd op die realiteitsprogram “Op my Eish” seisoen twee.
Dankie aan Sony Alpha SA vir die kameratoerusting wat hierdie episode moontlik gemaak het. Indien jy opsoek is na bekostigbare kameras vir jou eie podcast of vir content wat jy wil skiet het Sony beslis die kamera vir jou - https://www.instagram.com/sonyalphasa/?hl=en
Comments
In Channel