DiscoverNARRATIEF MET BOUWER BOSCHEPISODE 100: LUCINDA NEETLING MET ONS AANNEEM VERHAAL
EPISODE 100: LUCINDA NEETLING MET ONS AANNEEM VERHAAL

EPISODE 100: LUCINDA NEETLING MET ONS AANNEEM VERHAAL

Update: 2024-12-02
Share

Description

Om my 100ste episode te vier het ek en ek en Lucinda besluit om ons storie rondom ons dogter Liriek met jou te deel. Ons het ’n jaar terug amper op die dag ouers geword so die feit dat die opname op dieselfde dag geval het was ook iets besonders vir ons. 




Ons wou graag ons storie rondom Liriek se aanneming met jou deel en gesels oor die proses, ons hart binne dit alles en ook hoekom ons dink aanneming nie meer as hierdie vreemde konsep gesien hoef te word word nie.




Daar is ongelooflike instansies daar buite indien jy sou wou belangstel om ’n ouer te word.  Ons het deur https://www.abbaadoptions.co.za gewerk.




Deel graag hierdie episode met vriende en familie as dit iets vir jou beteken het.




Jy kan na hierdie gesprek op Youtube, en al jou ander podcast platforms gaan luister ook.

Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

EPISODE 100: LUCINDA NEETLING MET ONS AANNEEM VERHAAL

EPISODE 100: LUCINDA NEETLING MET ONS AANNEEM VERHAAL

NARRATIEF MET BOUWER BOSCH