DiscoverNuusG20 kort 'n vyfpuntplan vir inklusiewe groei - Starmer
G20 kort 'n vyfpuntplan vir inklusiewe groei - Starmer

G20 kort 'n vyfpuntplan vir inklusiewe groei - Starmer

Update: 2025-11-24
Share

Description

Die Britse eerste minister Keir Starmer vra vir 'n vyfpuntplan vir groei wat niemand agterlaat nie. Hy het Sondag die G20-leiersberaad in Johannesburg toegespreek. Starmer sê groei moet 'n G20-missie wees as 'n manier om lewens te verbeter, openbare dienste te befonds en mense veilig te hou. Hy het bygevoeg dat die G20 maniere moet vind om weer 'n opbouende rol te speel te midde van die huidige globale uitdagings:
Comments 
loading
00:00
00:00
1.0x

0.5x

0.8x

1.0x

1.25x

1.5x

2.0x

3.0x

Sleep Timer

Off

End of Episode

5 Minutes

10 Minutes

15 Minutes

30 Minutes

45 Minutes

60 Minutes

120 Minutes

G20 kort 'n vyfpuntplan vir inklusiewe groei - Starmer

G20 kort 'n vyfpuntplan vir inklusiewe groei - Starmer

Kosmos 94.1